My Other Blogs

Tuesday, March 26, 2013

SALAMI EN KAAS POFFERS

'n Ander idee by jou volgende braai !!

SALAMI EN KAAS POFFERS


1 klaar voorafbereide deeg of selfs puff pastry sal werk.
Ringetjies salami
Blokkies kaas


Druk sikrels uit.
Volg stappe soos op die foto.
Plaas in gesmeerde bakplaat.
Sprinkel oor, droe pietersielie of paprika, of rosemary and parmasaan speserye of enige speserye na smaak.
Bak in voorafverhitte oond by 180 C vir ongeveer 30 min of tot goudbruin en opgepof.


Ek wonder hoe die resep gaan werk as mens bietjie room bo-oor gooi met miskien 'n bietjie potato bake in ??

No comments:

Post a Comment