My Other Blogs

Friday, April 12, 2013

Warm Kaasskons

 
 
(12 PORSIES)
 
 
Bestandele:

500m bruismeel
2ml sout
1 eier
150ml melk
25ml kookolie
125g botter of margarine
300ml gerasperde cheddar kaas
5ml mostertpoeier
2ml rooipeper
 
 
 

Metode:
 
Stel oond op 200°C. Sif bruismeel en sout saam. Klits eier, melk en olie saam, sny die vleistof met ‘n slaplemmes in die droë bestandele in tot gemeng. Plaas deeg op meelbestrooide oppervlak, druk liggies plat en druk 12 skons af. Plaas skons teenmekaar in ‘n bakskotel van 23cm. Smelt botter en kaas saam oor lae hitte en voeg mostertpoeier en rooipeper by. Gooi oor skons. Bak 12-15min en sit dadelik voor.
Nota:- Gooi fyngekapte vars kruie by kaasmengsel indien verskies (orego, basilliekruid, salie, grasuie, pietersielie)

No comments:

Post a Comment