My Other Blogs

Tuesday, July 16, 2013

Jogurt Piesangbrood

 
 
Oond 180 gr C.
 
Sif in mengbak: 2 en halwe k koekmeel, 4 t bakpoeier, kwart t sout.
 
Vryf 80 gr sagte botter in.
 
Klits 2 groot eiers, 1 k suiker en 1 k plein jogurt saam.
 
Roer by droë bestandele.
 
Roer 3 ryp, fyngedrukte piesangs in deeg en skep in gevoerde, gesmeerde broodpannetjie.
 
Bak vir 50 minute tot gaar.
 
Koel op afkoelrakkie af en bedien in snye met botter.

No comments:

Post a Comment