My Other Blogs

Tuesday, August 6, 2013

Groen sap

 
 
Baie gesondheids voordele!

1 komkommer
1 suurlemoen
2cm stukkie gemmer (ongeveer 1 teelepel)
4 tot 5 stukke seldery
1 Brocoli of koolkop
2 granny smith appels

Versap alles in n voedselverwerker.

Drink soveel jy wil deur die dag.

No comments:

Post a Comment