My Other Blogs

Wednesday, August 21, 2013

Wortel Frikkadelle

Photo: Wortel Frikadelle.

1. Maak vyf wortels skoon en kook op saam met 1 uie met sout en peper na smaak.
2. Dreineer baie goed en mash
3. Rasper 2 wortels en voeg by mash mengsel en meng goed.
4. Klits 1 eier voeg by mengsel en meng goed. (jy kan ook 'n rooi soet rissie fynkap en byvoeg)
5. Maak klein balletjies en plaas in gesmeerde vuurvaste oond bak.
6. Ek sprinkel ook Paprika oor vir 'n dieper kleur.
7. Bak tot gaar in matige oond
Lewer sowat 16 klein frikadelle.

1. Maak vyf wortels skoon en kook op saam met 1 uie met sout en peper na smaak.
2. Dreineer baie goed en mash
3. Rasper 2 wortels en voeg by mash mengsel en meng goed.
4. Klits 1 eier voeg by mengsel en meng goed. (jy ka...n ook 'n rooi soet rissie fynkap en byvoeg)
5. Maak klein balletjies en plaas in gesmeerde vuurvaste oond bak.
6. Ek sprinkel ook Paprika oor vir 'n dieper kleur.
7. Bak tot gaar in matige oond


 Lewer sowat 16 klein frikadelle.

No comments:

Post a Comment