My Other Blogs

Wednesday, August 7, 2013

CROSTINI MET PEER EN GOUDA ~ Die Nataniël Tafel




JY BENODIG

2 pere en 1 ui, gesny
1 eetlepel botter
10 snytjies Italiaanse brood
100g spek
60g wit gouda


METODE

Karamaliseer uie in botter.
Sny spek in blokkies en braai in 'n droë pan.
Sny pere in skyfies.
Sny kaas in dun skyfies.
Rangskik pere, kaas, spek en uie op brood.
Plaas op oondplaat.
Bak in oond teen 180˚C vir 5 minute of tot kaas gesmelt is.

No comments:

Post a Comment