Bestandele:
1 blikkie kondensmelk
4 koppies suiker
2 koppies melk
2 eetlepels stroop
2 eetlepels botter
2 teelepels vanilla essense
Instruksies:
Kook suiker , stroop, melk botter en kondensmelk terwyl voortdurend geroer word.
Die fudge is reg as jy roer en die pot se boom
Begin raaksien, en aan die kant n skraapgeluid maak as jy roer. Voeg nou die vanilla essens by en roer deur
Gooi in vooraf bespuite pan of silikoon vormpies
No comments:
Post a Comment