Monday, August 26, 2013

Dadelballetjies



Porsies: 2 dosyn


BESTANDDELE

1 koppie klapper + ekstra
4 koppie dadels, ontpit en grof gekap
skil van een lemoen
45 ml lemoensap
2 koppies gepofde rys ( Rice Crispies)


METODE

Meng die klapper, dadels en lemoenskil in ‘n voedselverwerker met net genoeg van die lemoensap om ‘n growwe mengsel te maak.
Roer die gepofde rys by.
Rol klein balletjies van die mengsel en rol in klapper.
Verpak in ‘n lugdigte houer.



No comments: