Monday, January 13, 2014

FEETJIEPOEP (FAIRY FART)

 

 

 

FEETJIEPOEP:
1 Sjokolade sponskoek
1 blik karamelkondensmelk
1 houertjie room
Bietjie sjerrie (opsioneel)

METODE:
Breek koek in stukke.
Sprinkel sjerrie oor.
Klits room styf en meng karamel by.
Gooi koek en roommengsel in lae in bak.
Hoe langer dit staan in yskas hoe lekkerder.

 

 

No comments: