Tuesday, May 21, 2013

Yskas-Melktert

 
 
Trippel melktert genot: Yskas-Melktert

Bestandele

2 pakkies tennis beskuitjies
1 Liter Melk
¼ kop suiker
1 Eier
1 Blikkie Kondensmelk
1 Hoogvol eetlepel vla-poeier
2 Eetl Mielieblom (maizena)
Sout

Instruksies
 
Maak pasta van die vla, mielieblom, suiker en eier

Verhit die melk & Kondensmelk tot kookpunt

Voeg die vla pasta by met 'n dun straaltjie terwyl jy aanhoudend roer en kook net 'n rukkie oor lae hitte tot gaar en dik.

Gooi die helfte vd beslag oor die kors, pak nog 'n laag beskuitjies en gooi die ander helfte oor

Strooi bietjie kaneel en gekrummelde Tennis beskuitjies bo-oor en laat heeltemal afkoel en stol
 
 

No comments: