Tuesday, July 16, 2013

Kersie sjokolade balletjies

  
Kersie sjokolade balletjies
 
 

Bak sjokolade koek en maak fyn met menger of krap met harde borseltjie die koek in krummels.
 
Meng met versiersuiker of roomkaas versag.
 
Neem kersie met stingeltjie aan, plak koekiemengsel om kersie en rol balletjie om kersie. Sit in yskas vir ongeveer 'n uur.
 
Druk in gesmelte sjokolade en plaas terug in yskas.
 
 

Kan ook die Oreo balletjie resep gebruik vir die resep.

No comments: